TESTIMONIALS

"Stunning work!!! The photographer and company is highly recommended."

- Marlene Pretorius Lotter

"Fantastic service and flexibility to suit the customers needs. The best photographers by far. The pictures say it all!"

- Gavin Mkhwanazi 

"Ek was n gelukkige wenner van n engagement shoot en is soooooo happy met die fotos. Die shoot self was so gemaklik en die eindresultaat is beautiful. Sal beslis Boland Weddings aan enigeen voorstel."

- Marike Oosthuizen

"Jason and I are still amped up after our shoot yesterday. We would just like to thank boland weddings for the amazing service we received in booking our shoot! Also, to our photographer Natasha, WOW! Firstly, your spirit and personality is so friendly, fun and contagious it rubbed off on us and our shoot. I was nervous before the shoot, but first photo in we were completely comfortable and forgot about the camera. We had so much fun and laughs! Secondly, your professionalism is something people don't come across everyday. We have done one couple shoot before where we had a bad experience in terms of the photographer not conversing or directing us AT ALL! Natasha on the the other hand directed us if there was a need, and placing us in lighting which was best. We didn't know why (since we not photographers, lol) but she went to the point of explaining to us about different lighting and exposure. She even adjusted my clothing and hair if it was out of place We had so much fun, next thing we knew and hour had passed and we were hundreds of photos done. Thank you so much once again! You guys will definitely be used in the future again and recommended to many"

- Jamie Paulse

"We cannot thank you enough for all of your help with my proposal – The photos are truly incredible – it was so much fun sitting down and going through them together! Thank you again!!!!"

- Chris Anointed

"Vanaf ek hulle fotos gesien het was ek mql oor hulle styl en kwaliteit. Hulle is n ongelooflike span, ons so op ons gemak gestel, n Natasha het my so mooi oral gehelp met rok en skoene en alles hehe. ons is opgewonde om die res van ons fotos en video te sien. Dankie julle vir n ongelooflike ervaring, dat julle ons dag perfek help maak het. Ek beveel julle werklik vir enige troue aan!"

- Mariska Taljaard

"Thank you for doing our wedding day photos and on such short notice! We really appreciate it - will be recommending you guys to everyone! Much love!!!"

- Colleen Le Roux

"Markus & Natasha thanks for an outstanding job!! You've captured exactly what Jaimè wanted. Will highly recommend you to anyone!!"

- Rehana Azer-Rosierz

"What stunning pictures!!!! Thank you soooo much Natasha and team!!! I looove the sneak peak and cant wait for the rest :-) truly a great experience every step of the way and always made us feel relaxed and fun at the same time!!! LOVE IT!!"

- Bianca Crouse

"Baie dankie. Besig om video te kyk. Looooovvveee it!"
- Gavin + Corinne  

"More Markus. Baie dankie vir die DVDs, dit is awesome!! Love dit!"
- Adri + Hendrik  

"Ek wil net weer dankie sê vir al jou moeite en die fantastiese fotos. Die USB's het so mooi uitgekom dat die personeel sommer ook wil hê."

- Magdel (Bosmansdam Matriek Afskeid)

"Baie dankie Markus vir alles. dis 'n awesome video."

- Shaun + Stephanie

"Boland Weddings het n kompetisie laas jaar Mei maand se kant gehad waar ek my storie gedeel het hoekom ek graag n gratis shoot wil he. Nie lank later nie het ek n boodskap gekry en hulle was bereid om my te help. Natasha jys n wonderlike mense en n great fotograaf. Die fotos was stunning verby. Een vriendelike mens met n hart van goud. Sien altyd kans vir iets nuuts en maak die beste daarvan."

- Bernice Ruddy

"Hello Markus. Ek wou nog vir jou message! Ons video is ongelooflik, ek en Waldo het altwee weer trane in ons oe gehad toe ons dit gekyk het. Dis net te perfek!"

- Waldo + Lily

"Ek moet op jou facebook vir jou dankie sê!!! Markus baie baie dankie vir jou en Rudi se effort vandag. Julle het die absoluut mooiste girl afgeneem vandag, maar syt julle beslis getoets en ek kan net dankie sê!!!! Dink nie julle besef hoe baie julle vir my beteken het vandag nie. Julle het meer as net julle werk gedoen!!!. DANKIE!!!!"
- Esabe van Eeden 

 

"Markus baie baie dankie vir al jou moeite met die DVDs. Ons sommer al klaar gekyk en mal MAL daaroor!!!! Daar is soveel moeite in!! Duisende dankies Markus.

- Tiaan + Madele  

 

"Baie dankie vir die DVDs!! Ons het almal gekry en klaar gekyk!! Dis regtig nice om weer als te kan ervaar!!"
- Jovan + Mari-Lee  

"We have received the DVD’s both in the UK and ZA, thanks a lot for that. We spent last night watching it and it was a great trip down memory lane. Thanks for the extra effort, we appreciate it."

- Simon + Anchen

"Hi Markus! Vreeslik baie dankie! My ma het die dvd pakkie opgetel nou by Postnet! Vreeslik baie baie dankie vir alles &die geskenk alweer :) Ek beveel jou graag aan vir ALMAL!"

- Christian + Bianca

 

"Markus jy is die beste dankie vir ons stunning trou video!Defnitief aanbeveelbaar!"

- Roslin Petersen

"Thank you so much for our wedding video you really did capture the day beautifully so thank you!"

- Hayden + Gina

"Ek het gehuil toe ek dit kyk is so mooi, julle het baie talent, baie dankie weereens."
- Earl + Lizelle  

"Watched the DVD so much emotions and it’s too beautiful. Thank you very much for putting it together so creatively, I know language  was a challenge but it shows your professionalism and good work. I hope your next black shoot wedding will be smoothly with the experience you got now…hahaha!"

- Mxolisi + Bulelwa

"Thank you so much for the video. It is really beautiful."
- Thanyani + Funeka  

 

"Ek is mal oor ons dvd, en weereens baie dankie vir al die moeite! Julle het die perfekste liedjie by elke oomblik geplaas! BAIE dankie!"
- Jaco + Leana 

 

 "We received your amazing dvd today, and had to write instantly to say thank you so much for the beautiful job you've done. It is fantastic!"

- Jonathan + Meaghan

 

"Ek het snot en trane gehuil toe ek dit gekyk het, die musiek saam met die video is so mooi gekies. Ons is baie tevrede."
- Johan + Chanel  

 

"Ek is baie tevrede met die DVD en fotos, dankie! Dit is so lekker om dit voor jou te hê en jouself weer in te leef in die oomblik!"
- Jaco + Luanie 

"Ons is mal daaroor!!!! Dit is stunning, en so special, en dis soveel meer as wat ons ingedagte gehad het!!! Ons sal julle aanbeveel!!"

- Jacques + Denise

 

"Hello Markus. Eerstens wil ek jou en jou span BAIE BAIE BAIE dankie se, die produk wat julle aan ons verskaf het was beter as wat ons gedink het.  Daars nie woorde vir hoe mooi die fotos is nie, ek raak sommer emotioneel!  Die video is net so pragtig, vir 'n moment het ek die chapter mis gekyk"allizane's song" en gewonder waar daai deel is, eks baie bly dat jy dit 'n chapter op sy eie gemaak het.  Ek dink julle is baie "modest" julle weet nie hoe goed julle regtig is nie.  Ek wil net vir almal ons goedtjies wys!"

- Beauron + Allizane

"I would just love to thank the whole BW team for capturing our special day. We are truly happy that you shared our day with us, great job! "
- Winston + Liezl 

 

 "You guys captured the essence and flair of our wedding. We would definitely recommend you to anyone who cares about quality, GREAT JOB!

- Mujahid + Rholda

"My husband and I were absolutely impressed with the way you guys managed the day with us. We realized afterward that although you are in our presence the whole time the way with which you carry yourself and apply your skill creates an effect where you are almost “invisible” and just blend in with our day which I think is a very unique quality for a photographer to have. The fact that the pictures tell a story of the day is one thing but the emotion you guys managed to capture just BLEW us all away!!! We love our wedding album so so much. I didn’t care for food, décor etc. all I wanted for my wedding was the ring and the album as that is the only 2 things that last after all the hype. For me its not just pictures that I received from you. It’s a gift, a treasure chest of memories that I can save for the rest of my life and get to share with our children one day. And for that I thank you. Your kindness that you showed “is ‘n riem onder my hart” J. Thanks for being my wedding angels. May your business and talent grow even more. God Bless!"

- Jody + Jeremy

"Hi Markus! Heavy baie dankie vir ons DVD!! Ons het dit vrek baie geniet!! Dis flippen oulik!! En ons is mal daaroor!!! Ons wens jul al die sterkte vorentoe!!"

- Werner + Anri

"Hello Markus, ons het Saterdag ons dvds gaan optel en al wat ek kan se is WOW, WOW, WOW.Toe ek die pakkie oopmaak en die buiteblad van die dvd sien toe is my asem sommer alklaar weggeslaan. Julle werk is uitstekend en ver beter as wat ek verwag het. Sal julle beslis vir enige iemand en vir enige funksie aanbeveel. Nogmaals dankie!!"

- Andre + Angelique

  • Black Facebook Icon
  • Black Instagram Icon
  • Black Pinterest Icon
  • Black Vimeo Icon
  • Grey Facebook Icon
  • Grey Instagram Icon
  • Grey Pinterest Icon
  • Grey Vimeo Icon

© Boland Weddings 2019 ALL RIGHTS RESERVED