top of page
  • Writer's picturem52088

Francois and Elzette - As my ridder my kom red

"So, ek skryf gewoonlik hierdie's in Engels, maar vir Francois en Elzette het ek besluit om 'n uitsondering te maak ;-) Hierdie paartjie het 'n jaarlikse tradisie en dit is dat hulle elke jaar, die pad vanaf Upington na Kaapstad aandurf, om die vertoning van 'Afrikaans is Groot' te aanskou. Die jaar was egter ekstra spesiaal, omdat hierdie vertoning opgekom het, presies 3 maande voordat hulle waarskynlik tonne Afrikaanse musiek kan speel by hulle eie huwelik's bevestiging. Ek moet sê, ek wag al 'n lang tyd om hierdie paartjie te ontmoet; Elzette het my die eerste keer gekontak, terug in 2017, nog voordat sy 'n ring op haar vinger gehad het, sy het belowe dat sodra Francois die groot vraag vra gaan sy my span opry Upington toe om hulle troue vas te vang, en, as 'n dame van haar woord, is dit presies wat sy gedoen het. Ons sien super baie uit na die opkomende 'road trip' en nog meer om hulle spesiale dag saam met hulle te deel, minder as drie maande nou ;-)"

- Markus Gericke


Photography: www.bolandweddings.co.za

Photographers: Natasha Louw and Markus Gericke

Locations: Krystal Beach Hotel and Gordon's Bay


1 view0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page