
Francois and Elzette - As my ridder my kom red
"So, ek skryf gewoonlik hierdie's in Engels, maar vir Francois en Elzette het ek besluit om 'n uitsondering te maak ;-) Hierdie paartjie het 'n jaarlikse tradisie en dit is dat hulle elke jaar, die pad vanaf Upington na Kaapstad aandurf, om die vertoning van 'Afrikaans is Groot' te aanskou. Die jaar was egter ekstra spesiaal, omdat hierdie vertoning opgekom het, presies 3 maande voordat hulle waarskynlik tonne Afrikaanse musiek kan speel by hulle eie huwelik's bevestiging. Ek